![]() |
| Home RSS Directory F.A.Q Try Custom Feed Sonneries Portable |
Latest Flows from this sub-category: random selection from this sub-category: |
Roekeloos.co.za : Vir die ander nuus Copyright: Copyright 2007 Roekeloos.co.za Thu, 09 Oct 2008 10:42:00 +0200 Tenniselmboog word nie net deur tennis veroorsaak nie.
Wed, 08 Oct 2008 09:18:00 +0200 Ek is Uys van der Hoven, ek het Nico Nel in 1976 onderstebo ontmoet ...
Tue, 07 Oct 2008 08:00:00 +0200 Blykbaar is daar mense wat aanstoot neem aan The Love Guru se onderwerpe van bespotting. Hindoes is ontsteld oor die lighartige manier waarmee hul tradisies hanteer word. Volwasse mans hou nie van al die penis-grappies nie.
Mon, 06 Oct 2008 08:00:00 +0200 Met die bekendstelling van die jongste-geslag Suzuki Jimny vier Suid-Afrikaners die terugkeer van ’n ikoon.
Sun, 05 Oct 2008 10:23:00 +0200 Naomi Strauss: "Wat veroorsaak omlope?"
Sat, 04 Oct 2008 08:00:00 +0200 Sommige papegaaie is uitstekende praters.
Fri, 03 Oct 2008 08:00:00 +0200 Tandvleisontsteking word veroorsaak deur stukkies kos wat om die tande saampak.
Thu, 02 Oct 2008 08:00:00 +0200 Kortverhale op die snykant van die liefde, dit is Izak de Vries se jongste bundel.
Wed, 01 Oct 2008 14:47:00 +0200 Audrey Blignault was 'n Afrikaanse skrywer.
Wed, 01 Oct 2008 08:00:00 +0200 Die week moes ek kies tussen Space Chimps en The House Bunny. Space Chimps is ’n animasiefliek vir kinders, The House Bunny het Adam Sandler. Enige intelligente persoon sou Space Chimps kies.
|
|
contact |